Property Details
Since the early 1900’s the farm has been passed from father to son and after years of thought, the current son has put what is known as one of the area's longest family-run farms up for sale.
This family farm is situated in the Senekal area on a good dirt road. The immaculate farm is secure, beautifully maintained and efficiently managed and well-run as a good functional unit.
Mixed-use farms like this 1328 hectares with 1181 ha grazing land, 424.7 ha arable land and 20.6 ha green fodder are big in demand. The farm has 6 title deeds and are divided into 62 camps of varying sizes all with troughs and water. This farm is excellent for grain, game or stock farming. The veld is predominantly sweet veld with good species composition and has a very healthy climate.
A strong perennial stream flows through the property, with beautiful tree-lined banks. There are 9 boreholes of which 2 are equipped with submersible pumps and 7 with windmills. The farm also features 8 cement dams and 4 natural dams, cattle handling facilities that cater for both sheep and cattle.
The under roof sheep pen can accommodates up to 400 sheep with a loading ramp for cattle and sheep. Carrying capacity of 5-6 ha per LSU with average rainfall of +- 550 mm per year.
The 424.7 ha high potential arable land is 500 mm deep, lies in a North – South direction, produces an average of 4 tons of maize per hectare and is suited for maize, sunflower or some grass fodder. 150 Pecan trees was established 5 years ago.
The homestead features a beautiful 3 bedroom house with established garden and lots of outbuildings. There are also two additional houses on different parts of the farm that are not occupied.
Improvements include a dairy parlor that is currently being used as storage, two large sheds, feed store and open store.
There is currently a lease agreement on the land and if bought, occupation can take place immediately, but the tenant will be given time to harvest if crops will be on the land by date of transfer.
The farm lies close to the N 5 national road ( the main route between Bloemfontein and Durban) and is an important producer of maize, sunflower, wheat and livestock.
VAT is not included in the advertised price.
Sedert die vroeë 1900's is hierdie plaas van pa tot seun oorgedra en na jare van oorweging, het die huidige seun besluit om hierdie eiendom wat bekend is as een van die oudste familie boerderye in die omgewing, in die mark te sit
Hierdie familieplaas is in die Senekal- area op 'n goeie grondpad geleë. Die onberispelike plaas is veilig, pragtig onderhou ,doeltreffend en goed bestuur as 'n goeie funksionele eenheid.
Gemengde plase soos hierdie 1328 hektaar met 1181 ha weiveld, 424.7 ha bewerkbare grond en 20,6 ha groen voer is groot in aanvraag. Die plaas het 6 titelaktes en is verdeel in 62 kampe van verskillende groottes, almal met krippe en water. Hierdie plaas is uitstekend vir graan-, wild- of veeboerdery. Die veld is oorwegend soetveld met goeie spesie samestelling en het 'n baie gesonde klimaat.
'n Sterk seisoen spruit met pragtige vlei en boom kante, vloei deur die eiendom. Daar is 9 boorgate waarvan 2 toegerus is met dompel pompe en 7 met windpompe.
Die plaas beskik ook oor 8 sement damme en 4 grond damme, vee hanterings geriewe wat voorsiening maak vir skaap en bees. Die onderdak skaapkraal met ‘n laai bank vir skaap en bees, kan tot 400 skape akkommodeer. Die plaas het ‘n drakrag van 5-6 ha per LSU met gemiddelde reënval van + - 550 mm per jaar.
Die 424.7 ha hoe potensiaal lande is 500 mm diep, lê in 'n noord-suid rigting, produseer gemiddeld 4 ton mielies per hektaar en is geskik vir mielies, sonneblom of groenvoer. 150 Pekanneute is 5 jaar gelede hier gevestig.
Die opstal het 'n pragtige 3 slaapkamer huis met gevestigde tuin en baie buitegeboue. Daar is ook twee addisionele huise op verskillende dele van die plaas wat nie beset is nie.
Verbeterings sluit in 'n melk stal wat tans as stoorplek gebruik word, twee groot skure, voer stoor en ‘n oop stoor.
Daar is tans 'n huurooreenkoms op die grond en as dit verkoop word, kan okkupasie onmiddellik plaasvind, maar die huurder sal tyd kry om te oes van die lande af te haal indien daar gewasse op datum van oordrag op die lande sal wees.
Die plaas lê naby die N 5 nasionale pad (die hoof roete tussen Bloemfontein en Durban) en is 'n belangrike produsent van mielies, sonneblom, koring en vee.
BTW is nie ingesluit by die geadverteerde prys nie.